Paklys
Nicola

Ek het my paklys  mooi uitgetik, uitgedruk en gelamineer. Merk voor die kamp alles wat alreeds in die karavaan is met 'n swart merkpen af. Dan kyk ek na die wat nie af gemerk is nie. En soos dit ingelaai word merk ek net verder af. So bly niks agter nie. Vee die merkink met brandspirits af en dit is weer reg vir die volgend keer.

Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.