'n Skropsakkie vir jou rooster
WegSleep #24 | Julie 2010
SEROLEEN WARRICKER, Kuilsrivier

As jy al raas gekry het oor jy die kombuissponsies gebruik om die rooster skoon te maak, is hierdie wenk vir jou:
Plaas jou rooster in ’n houer vol warm seepwater en gebruik ’n lemoensakkie om jou rooster silwerskoon te was.
SEROLEENWARRICKER, Kuilsrivier

Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.