Klere hangers
Hannes Rossouw
Om te verseker dat jou klere nog steeds op die hangers hang en nie op die kas se bodem le wanneer jy by jou bestemming aankom, kan jy 'n vierkantige blok spons sny wat styf inpas tussen die bokant van die hankas en die reeling.Nadat jy al jou klere hangers aan die reeling gehang het,druk dan net die spons bo oor die hangers en siedaar,die hangers kan nie meer afval vanaf die reeling nie en jou klere hang nog steeds netjies en gestryk op hul plek.
Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.



