My vrou sê ek moet die een deel. As jou klere afval in die hangkaste van jou karavaan, draai die hangers om sodat die oopkant van die hanger voorentoe wys. Dit werk elke keer.
Groete
Philip
Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.