Haak hom, man!
WegSleep #13 | Mei -Jun 2009
Willem en Surette Brits

Dis irriterend om elke nou en dan eenbeentjie te spring wanneer jou voet aan ’n verlengingskoord onder die stoeptent vashaak.

Haak gewone stortgordynhakies om die stoeptent se dwarspale en knip dan die verlengingskoord daarby in om dit onder almal se voete uit te hou.
 

Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.