Wenke
Het jy raad of wenke om te deel of soek jy ’n slim kampplan? Doen dit hier of lees wat sê ander slepers.
Jy moet ingeteken wees om 'n nuwe wenk te laai. Klik hier om in te teken.
Jy speel met vuur as jy sonder 'n lig braai - Jaco Zaayman van Kraaifontein het sy eie braailig gebou.
kere gelees: 432
Chris Heunes van Shelly Point het ’n goedkoop manier gekry om van ’n gewone bakkie ’n gemaklike kitskamp te maak.
kere gelees: 2,248
As jy al raas gekry het oor jy die kombuissponsies gebruik om die rooster skoon te maak, is hierdie wenk vir jou!
kere gelees: 453
Hier is ’n maklike en bekostigbare manier om biltong te droog.
kere gelees: 464
Ek was onlangs só haastig om Waenhuiskrans toe te sleep dat ek ’n noodsaaklike deel van my spittoerusting by die huis vergeet het.
kere gelees: 1,503
Hoe maak jy wanneer ’n kampplek nie ’n swembad vir die warm dae het nie? Wel, het jy al ooit lugreëling oorweeg?
kere gelees: 1,412
Ek staan gereeld in ’n kampterrein waar net 220V-kragsokke is, en dan kan ek nie my 12V-toestelle (soos ’n buitelig) gebruik nie. ’n Mens kan bloot ’...
kere gelees: 283
Ek en my man braai regdeur die jaar, maak nie saak of dit sonskyn is of reën nie. Ek gebruik vir meer as 20 jaar al my polistireen-koeldrankhouer om...
kere gelees: 1,344
Ons het vir ons woonwa sy eie stoeptent van skadunet gemaak.
kere gelees: 2,395
Dis irriterend om elke nou en dan eenbeentjie te spring wanneer jou voet aan ’n verlengingskoord onder die stoeptent vashaak.
kere gelees: 1,206
Keer dat jou klere in die ry op die vloer van jou karavaan se hangkas beland.
kere gelees: 1,008
’n Bostik-produk met die naam Sew Simple (R10) is by die meeste winkels beskikbaar. Dit werk baie goed om noodherstelwerk aan jou tent en...
kere gelees: 422
’n Verlore wieldop klink nie ernstig nie, maar as jy dit net los, kan die ghries begin uitlek. Hier is 'n blink plan om dié probleem op te los.
kere gelees: 269
Jou vrou het gepleit dat julle aanwysings vra, maar jy was vasberade om sélf te navigeer – en toe verdwaal jy! Dis tyd om ’n GPS aan te skaf. Jy hou...
kere gelees: 301
Gebruik soos nodig en as jy die wa weer haak en jy tel die Wa se jockey op bly die Jockey Carrier agter jy tel hom op en berg.
kere gelees: 240
Waarom word woonwa-yskaste nie gebou met iets wat kan keer dat kos nie van die rakkies afgly terwyl jy ry nie?
kere gelees: 1,851
Ons was onlangs genoop om ’n klein skottelbraai te koop, omdat ons onseker was oor die toestand van die braaigeriewe by ons vakansiebestemming.
kere gelees: 2,539



