Wenke

Het jy raad of wenke om te deel of soek jy ’n slim kampplan? Doen dit hier of lees wat sê ander slepers.
Jy moet ingeteken wees om 'n nuwe wenk te laai. Klik hier om in te teken.
Chris Heunis van Shelly Beach het ’n goedkoop manier gekry om van ’n gewone bakkie ’n gemaklike kitskamp te maak.
As jy al raas gekry het oor jy die kombuissponsies gebruik om die rooster skoon te maak, is hierdie wenk vir jou!
As jy al raas gekry het oor jy die kombuissponsies gebruik om die rooster skoon te maak, is hierdie wenk vir jou!
Hier is ’n maklike en bekostigbare manier om biltong te droog.
Hier is ’n maklike en bekostigbare manier om biltong te droog. Jy het ’n plastiekkampboks (60l) en twee 12V rekenaarwaaiers (12cm) wat jy by enige rekenaarhandelaar kan koop, nodig.
Ek was onlangs só haastig om Waenhuiskrans toe te sleep dat ek ’n noodsaaklike deel van my spittoerusting by die huis vergeet het.
Hoe maak jy wanneer ’n kampplek nie ’n swembad vir die warm dae het nie? Wel, het jy al ooit lugreëling oorweeg?
Elke somervakansie, wanneer ’n mens smiddae in jou woon­wa lê en rondrol van die hitte, verwens jy jouself dat jy nie maar die week voor julle vertrek lugreëling laat installeer het nie. Jy moet elke nou en dan opstaan om jou kop in die yskas te gaan druk en teen dié tempo gaan die voorraad Coke-en-ys ook nie lank hou nie.
Nee wat, hou op sweet en swets en kry vir jou karavaan ook ’n “verkoelertjie”.
Ek en my man braai regdeur die jaar, maak nie saak of dit sonskyn is of reën nie. Ek gebruik vir meer as 20 jaar al my polistireen-koeldrankhouer om...
Ons het vir ons woonwa sy eie stoeptent van skadunet gemaak.
Dis irriterend om elke nou en dan eenbeentjie te spring wanneer jou voet aan ’n verlengingskoord onder die stoeptent vashaak.
Keer dat jou klere in die ry op die vloer van jou karavaan se hangkas beland.
’n Bostik-produk met die naam Sew Simple (R10) is by die meeste winkels beskikbaar. Dit werk baie goed om noodherstelwerk aan jou tent en...
’n Bostik-produk met die naam Sew Simple werk baie goed om noodherstelwerk aan jou tent en kamptoerusting te doen.
Waarom word woonwa-yskaste nie gebou met iets wat kan keer dat kos nie van die rakkies afgly terwyl jy ry nie?
Ons was onlangs genoop om ’n klein skottelbraai te koop, omdat ons onseker was oor die toestand van die braaigeriewe by ons vakansiebestemming.
Sukkel jy om jou stoeptent in 'n stormsterk wind te anker?
Laat jou grondseil swem!
My vrou wil elke keer my nek omdraai wanneer ek die hele sak met al die tentpenne uitgooi en sy dit weer moet terugpak.
Hier is 'n slim plan vir 'n paklys wat lank sal hou.
Ek het vir my ’n gewone paraffienlanterntjie omskep in ’n elektriese een wat ek gedurende die langer vakansies onder die stoeptent kan ophang.
Dié patent het 15 jaar terug ontstaan toe my kinders ’n ou koffiekan-perkoleerder se voetstuk as ’n speelding gebruik het.
Jy kan ’n goedkoop, draagbare braai met die binneste drom van ’n ou wasmasjien maak.
Water en elektrisiteit is nie maats nie en dis niks lekker om geskok te word wanneer jy vroegoggend die staanlamp se driepunt buite in die nat gras...
Ek het gesukkel met seer nekspiere toe my seun my vertel sy vriend se ouers gooi rys in ’n sokkie en sit dit dan vir 2 minute in die mikrogolfoond om...
Die tweedehandse sleepwaentjie was ’n winskoop, en met ’n bietjie hulp het Hannes Baard van Hermanus dit in ’n nommerpas kampwa omskep.
Johan Peens van Brandfort wou sy wa na nuwe weivelde neem. Maar die geld... Toe verander hy saam met sy gesin ’n skaapwa in ’n boswa.
Ek het ’n groot probleem met die uitlaatpype van die wasbakke in my woonwa.
Party slepers sit ’n stuurwielslot tussen hulle woonwa se neuswiel en die sleepbal se handvatsel om te keer dat die wa se remme inskop wanneer jy in...
My eie meganisme van skrootmetaal.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.