In die Desember uitgawe van WegSleep gaan verken ons Botswana met 'n karavaan, ons durf die Sederberg aan, maak 'n draai op Strandfontein, doen 'n sleeptoets met die Hyundai Santa Fe en braai die heerlikste seekos.
© Wegsleep 2011
Teken in en WEN!
Vorige uitgawes
© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.