WegSleep #4 | Augustus 2007
WegSleep #4 | Augustus 2007

  • REDAKTEURSBRIEF EN MEDEWERKERS
  • LESERSBRIEWE: Lesers gesels kopstukke
  • PLAN B: ’n Leser bou ’n “Sprinter”-nuwe kampwa
  • HANSIE (NIE SO) SLIM: Daar is gevaarliker dinge as muskiete en lastige apies in die kampplek, sê Kobus Prinsloo. Hy vertel van sy onbeholpe kampbuurman en katastrofiese gevolge.
  • VAN PRIESKA TOT POFADDER EN PELLA: Ons sleep Noord-Kaap toe en slaan kamp op by vyf plekke in die Oranjeriviervallei
  • SALIGE WESKUS: Dis amper weer tyd om te gaan blomme kyk langs die Weskus. Bring jou, karavaan en kuier by een van die sewe plekke tussen bokkoms en  blomme
  • TOERUSTING: Kies vir jou ’n topstort
  • ONS TOETS: Só toer die Discoverer 6…
  • ONS TOETS: … En die WJ Avalon
  • SPIEKERIES KRY: ’N DAK Ons restourasieprojek vorder. Die Ou Sprite-karavaantjie het ’n nuwe naam en ’n dak. Kyk hoe het ons dit gedoen.
  • SLEEPDOKTER: Hou op sukkel, dis hoe jy ’n neuswiel regmaak.
  • HIERMEE SLEEP EK: Lesers vertel oor die goeie en slegte punte van hulle sleepkombinasies
  • KAMPKOS: Probeer ’n bietjie dié resepte op nasionale Braaidag.
  • KAMP-KAMP DEUR EUROPA: ’n Leser vertel van sy vakansie met ’n motorwoonwa van Frankfurt tot Frankryk.
  • SLEEPNUUS: Praat met gesag om die kampvuur.
  • SOSIAAL: Ons loer in by lesers se kampplekke
  • SLEEPGIDS: Dít is op die mark
  • INTEKENAANBOD: Sorg dat jy niks mis nie. Jy wen dalk ’n Echo Chobe II
  • RY EN BLY: Waar wil jy uitspan?
  • KOOPGIDS: Koop jou kampgoed hier
Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.