Wegsleep #2 | Aug-Sept 2007
- REDAKTEURSBRIEF EN MEDEWERKERS
- LESERSBRIEWE: Lesers gesels ’n hond uit ’n bos uit
- PLAN B: ’n Leser bou self ’n motorwoonwa vir die boendoes
- HUIS, PALEIS...: As jy in jou tweemantentjie lê en hunker na ’n seil-weergawe van ’n kerksaal, is dit tyd om op te gradeer. Maar groot tente kan groot moeilikheid afgee, vertel Kobus ‘Kampkoors’ Prinsloo.
- RAAK WILD: 6 Uitspanplekke aan die Wildekus
Gonubie-vakansieoord
Areena-rivieroord
Morganbaai-karavaanpark
Dwesa-natuurreservaat
Koffiebaai-kampterrein
Cremorne Estate - KUIER-KUIER IN DIE KLEIN-KAROO: Jy hoef nie te wag vir die KKNK om in die Klein-Karoo te gaan kamp nie. Ons wys jou vyf lekker kampplekke en sommer ’n hele klomp doendinge.
Die Dam-rivierkamp
Cango bergoord
Kleinplaas
Sunset-karavaanpark
Eagle Falls - TOERUSTING: Kry jou sit met een van dié kampstoele
- ONS TOETS: Ons ry ’n paar wye draaie met ’n WJ Trax-trokkie
- DIE SLEEPDOKTER: Só sleep jy veilig
- SÓ WORD JOU KARAVAAN GEBOU: Trek aan jou overall en kom loer in by ’n woonwafabriek
- CORN SE KARAVANE: ’n Leser vertel van 61 jaar se kampervaring met vyf Chevrolets, vyf tuisgeboude karavane en een bomontploffing...
- HIERMEE SLEEP EK: Lesers wys watter kombinasies werk
- KAMPKOS: Proe aan volstruisvleis oor die kole
Lamstjops in port-uitjies
Kerrieperskes
Ryskoek
Volstruisspek-en-aartappelsosaties
Marinade vir volstruisvleis
Pittige sonneblom-saadslaai
Witsjokolade-trifle met turksvye
Pampoenplatbrood - RUS-RUS OP DIE LANGPAD: Vier oornagplekke langs die N1
Greystoke adventures & Klein Paradys
Reyneke Park
Forever Resorts Aventure Gariep
Karoo Nasionale Park - SLEEPNUUS: Dinge wat jou soos ’n kenner laat klink
Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.



