WegSleep #29 | Desember - Januarie 2011
WegSleep #29 | Desember - Januarie 2011

  • REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS
  • PRAAT SAAM: Heil die leser!
  • WEBKLETS: Watter breekgoed verkies jy in jou woonwa?
  • ST. LUCIA: Sleep KZN toe vir die iSimangaliso-park se strande, woude, seekoeie en krokkies
  • SLEEP MOSSELBAAI TOE: Voel hoe die vakansiegees jou beetpak!
  • JAN TUISBLY SE DINGES: Ken jy dié reservaat in die Magalies?
  • ONS TOETS: Die Scout Nomad skrik vir g’n grondpad nie
  • ONS TOETS: Sleep lig en maklik met die Skipper Navigator
  • ONTWERP ’N WOONWA: Die mense by Jurgens krap nog kop oor die vier finaliste
  • TOERUSTING: Só hou jy die kleingoed in die kampplek besig
  • KAMPKOS: Komaan bederf jou gesin met ’n lekker poeding.
  • INTEKENAANBOD: Teken in; jy wen dalk die kompetisie se wenwa
  • SLEEPDOKTER: Reël alles vooraf en gaan hou kommervry vakansie
  • SLEEPNUUS: Weet jy wat’s nuus in die kampbedryf?
  • KALENDER: Die lang vakansie is hier! Waarheen sleep julle?
  • MY SLEEPGOED: Kyk wat haak dié ouens aan
  • SOSIAAL: Die lesers het weer lekker by Nkwe saamgetrek
  • MY STAANPLEK: Kamp saam met renosters by Marakele
  • RUBRIEK: Vakansieromanse is maar ’n deurmekaarspul, sê Sophia.
  • SLEEPSEL: Dié ou sleep sy Franse karavaantjie met ’n Volla!
Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.