WegSleep #27 | Oktober 2010
WegSleep #27 | Oktober 2010

  • REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS
  • PRAAT SAAM: Die lesers deel hulle gedagtes
  • WEBKLETS: Kampeerders wonder wie braaf genoeg is om in die winter te gaan kamp
  • PLAN B: Wenke wat jou kamplewe makliker maak
  • NOORDWES: Kom weg van die gedruis en verken dié provinsie se vier stiller reservate
  • KOM WOEKER TUSSEN WITSAND SE DUINE: Hou jouself Wadda van die Woestyn tussen duine meer as 35m hoog
  • JAN TUISBLY SE DINGES: Slaan kamp op by Ballito en kuier luuks aan die Durbanse Noordkus
  • ONS TOETS: Verander jou Cruiser in ’n ryhuis
  • TOERUSTING: Karmoeilikheid? Help jouself met dié goeters
  • ONTWERP ’N WOONWA: Het jy ’n wenontwerp? Laat kom daai inskrywing!
  • KAMPKOS: Dié sosaties is ’n mondvol,maar maklik om te maak
  • SLEEPNUUS: Het jy al die nuutste storie gehoor?
  • KALENDER: Haak die wa!
  • MY STORIE: ’n Leser sleep 6200km in drie weke
  • MY SLEEPGOED: Dis hoe die ander lesers sleep
  • INTEKENAANBOD: Teken in en wen ’n WegSleep-woonwa
  • MY STAANPLEK: ’n Leser vertel hoekom Monateng sy gunsteling plek is om te kamp
  • RUBRIEK: Dalk moet ek die ingeboude stort heroorweeg, sê Kobus
  • SLEEPSEL: ’n 10t ryhuis – en die twee Arabierperde sleep saam

 

Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.