WegSleep #25 | Augustus 2010
WegSleep #25 | Augustus 2010

•    REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS
•    PRAAT SAAM: Wat sê die lesers
•    WEBKLETS: Soek jy 'n woonwa met 'n opwipdak of nie?
•    PLAN B: Bobaas-wenke vir die kampterrein
•    NAMIBIE: Drie kampplekke in die suide van Namibië wat jy in die September-vakansie kan takel
•    KAMP SOOS 'N KONING: Daar is vyf vyfsterkamperreine in Suid-Afrika - só lyk hulle
•    JAN TUISBLY SE DINGES: Slaan net buite Durban kamp op
•    ONS TOETS: Ons gaan kamp met die een van Suid-Afrika se bekendes - die Venter Bush Baby
•    TOERUSTING: Dinge om muskiete en ander goggas af te maai
•    ONTWERP 'N WOONWA: Jy droom altyd daaroor; nou is jou kans
•    SLEEPDOKTER: Kamp jy altyd saam met die kleinspan
•    KAMPKOS: Só kook jy met min moeite vir baie monde.
•    SLEEPNUUS: Bly op hoogte met nuus op die kampfront
•    KALENDER: Pak die wa
•    MY STORIE: ’n Toertrok wat ander ryhuise soos 'n volla laat lyk
•    MY SLEEPGOED: Kyk waarmee sleep die lesers
•    RUBRIEK: Branderplank ry en kamp lei tot vreemde ervarings, sê Sven.
•    SLEEPSEL: Dié omgeboude drie-ton-Austin-vragmotor kruip in Rustenberg weg
 

Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.