WegSleep #22 | Mei 2010
WegSleep #22 | Mei 2010

• REDAKTEURSBRIEF, MEDEWERKERS EN REDAKSIELYS
• PRAAT SAAM: WegSleep se possak loop oor
• WEBKLETS: Vertel 'n bietjie wat jou sleepvoertuig uniek maak
• PLAN B: Probeer dié maklike wenke
• KIMBERLY SE KAMPPLEKKE: Span uit in die Diamantvelde en kom vind jou eie juweeltjie
• DIS RUSTIG IN PARYS: Ervaar die beste van die Vaalrivier - visvang, voëlkyk, vleisbraai
• JAN TUISBLY SE DINGES: Kyk wat maak ou vuilbaard in Krugersdorp
• TOERUSTING: Klerewas in die kampterrein kan maklik wees
• ONS TOETS: Ons neem die AHA-45 vir 'n proeflopie
• BOU JOU EIE KAMPWA: Installeer jou kampyskas en watertenk
• KAMPKOS: Maak kos in die kampterrein soos die Italianers.
• SLEEPNUUS: Dinge is woelig in die kampwêreld
• KALENDER: Raak weer rustig
• MY STORIE: 'n Groep vriende wys hoe dit gedoen word in die Karoo-nasionale park
• MY SLEEPGOED: Met wat sleep die ander lesers?
• SOSIAAL:
Heerlik kamp ons nou
• SAAMTREK: WegSleep-lesers trek weer saam
• RUBRIEK: 'n Soepertjoep kan 'n nare ding wees sê Zigi.
• SLEEPSEL: Pie-e-e-e-p-ô-ô-ô, hier kom die ambulans

Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.