WegSleep #21 | April 2010
WegSleep #21 | April 2010

  • REDAKTEURSBRIEF, MEDEWERKERS EN REDAKSIELYS
  • PRAAT SAAM: Wat lê alles in WegSleep se possak?
  • WEBKLETS: Só soek jy jou gunstelingresepte op ons webwerf
  • PLAN B: Wenke wat die lewe makliker maak
  • DIE MIDMARMYL: Kom kamp in die Natalse Middelland en word deel vandie grootste oopwater-swemkompetisie terwêreld
  • KAMDEBOO- NASIONALE PARK: Hoe verlate is die Vallei van Verlatenheid werklik? Kom kyk self
  • JAN TUISBLY SE DINGES: Span uit op ’n plaas naby Swellendam
  • TOERUSTING: Neem jou speelgoed kampplek toe met dié rakke
  • ONS TOETS:  Die Conqueror Commander is opgeknap
  • BOU 'N KAMPWA: Só beskerm jy jou kampwa teen opslagklippe
  • SLEEPDOKTER: Kry koelte met die druk van ’n knoppie
  • KAMPKOS: Moeg van tjops en wors? Braai ’n slag iets anders
    Hamburgers met tuisgemaakte 'patties' en 'n pynappelsalsa
    'Jaffles' met hoender, camembert en makataan
    Lamsribbetjie met marinade
    Gerookte vis
  • SLEEPNUUS: Nuus en gebeure uit die kampbedryf
  • KALENDER:  Beplan waarheen jy Paasnaweek sleep
  • TOLPAAIE: Hou solank jou kleingeld gereed vir die hek
  • MY SLEEPGOED: Loer waarmee die ander lesers kamp
  • SOSIAAL: Dís mos nou kamp op sy lekkerste!
  • MY PLEKKIE: Badplaas is bobaas!
  • RUBRIEK: Dink baie mooi oor jou paklysies, sê Kobus Prinsloo
  • SLEEPSEL: Beddens in ’n Bedford

 

Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.