Wegsleep #1 | Januarie 2007
- REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS
- MEDEWERKERS: Kampeer is harde werk, maar iemand moet dit doen
- LESERSBRIEWE: Lesers prys, gesels, kla én gee raad
- PLAN B: Só bou jy jou eie kampkassies
- ABLUSIEBLOK-SURFERS: Die ablusieblok is die hartklop van enige karavaanpark.
- KAMP SOOS ’N DIGTER: 5 Uitspanplekke in die skadu van die Waterberge
Thiane-Reservaat
Natuurpraal
Edenpark
Klein Paradys
Weesgerus
Thaba Kgatla Lodge en -karavaanpark - KOM RUS AAN DIE HIBISKUS-KUS: Jy hoef nie soos sardientjies ingeprop te sit in die oorvol karvaanparke aan die KZN-Suidkus nie.
Margate
Paradise
Marlon-oord
Oribi Gorge-hutkamp
Lake Eland - TOERUSTING: Kies die die regte kampkooi en slaap sag
- ONS TOETS: Ons sit twee kampwaens deur hul passies
- DIE SLEEPDOKTER: Bly koelkop met bos-yskaste
- SLEEPNUUS: Ons hou jou op hoogte
- KAMPKOS: Nooi sommer die hele kamp vir ’n Nuwejaarsete
Pap en sous parisienne
Eier-en-spek-roerbraai
Maklike Deense fyngebak
Richmond-rib
Warm aarbeie met room
Bierbrood op die kole
Brandmielies
Swart sampioene
Pynappelbier
Wyn-en-perskeskop - HIERMEE SLEEP EK: Lesers vertel watter sleepkombinasies werk
- SIRKELROETE: Kamp-kamp Marekele toe (en terug)
Drie Berge-woonwapark
Atlanta-woonwapark
Bontle-kampeerterrein
El Rancho Grande - JAMES BOND EN DIE DAKTENT: Joggie de Bruyn -- “die vader van die daktent” -- vertel van sy Opel, die land se eerste daktent en die dag toe sy vrou vir 007 op Port St. Johns leer sakkie-sakkie het.
- SUID-KAAP: 9 Lekker doendinge op die Tuinroete
- KOOPGIDS: Kies vir jou ’n sleepding
- RY EN BLY: Hier kan jy lekker uitspan
Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.



