WegSleep September 2011
WegSleep September 2011

REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS …......6

PRAAT SAAM: Lesers deel hulle ervarings

en menings ............................................ 8

WEBKLETS: Maak grootte nog saak as dit

kom by jou woonwa en sleepkar? ......12

WEGSLEEP DIGITAAL: Ons Facebookvriende

praat oor potjie-kies ..............13

PLAN B: Waar sal my krag vandaan kom?

Van die son, natuurlik! ........................14

BO-ORANJE: Ja, dis reg, ‘n mens kán
jou wa hier staanmaak………………..16

SOSSUSVLEI: Staan vroeg op en mik na

Duin45 met jou kamera... en dan wag

daar nog Solitaire en Dooievlei ..........28

JAN TUISBLY SE DINGES: Dinge woel by

Forever Resorts Badplaas .....................34

ONS TOETS: Jy en joy metgesel kan soos
konings kamp in die Vista 3…………..38

ONS TOETS: Die Summit K2 is effens

opgekikker. Ons haak hom ................42

WOONWA-ONTWERPKOMPETISIE: Hier’s

hy – die Jurgens WegSleep Elegance. Kom

vier saam fees .................................... 46

TOERUSTING: Laat die lig helder skyn in

die kampterrein ................................. 50

KAMPKOS: Kwaai skottelbraairesepte
vir die kampterrein…………………..54

SLEEPDOKTER: Wat beteken die nuwe

Verbruikerswet vir jou? ..................... 58

SLEEPNUUS: Wat gebeur waar? .......... 62

WEGSLEEP-WINKEL: Laai jou aanlyntrollie

vol WegSleep-weeldes .............. 65

KALENDER: Gaan skep vinnig asem ... 66

MY SLEEPGOED: Só draai die wiele ..... 68

MY STORIE: Hoe ons in 1965 die

Sudwalagrotte ontdek het ..................72

INTEKENAANBOD: Teken in en jy wen

dalk ’n kombuistentstel .....................74

MY STAANPLEK: Mik Letaba se kant toe

in die Krugerwildtuin ............................78

RUBRIEK: ’n Kampwittebrood is nie ’n slegte
idee nie…………………………………..96

SLEEPSEL: Die groot blou gevaar ........... 98

 

Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.