REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS............6
PRAAT SAAM: Lesers praat oor hulle erva-
rings binne en buite die kampterrein................8
DIGITAAL: Hoe kry die slepers wat op
Facebook kuier hulle kampvure aand
die gang?..............................................................12
PLAN B: Wys jou oprit wie's baas van
die plaas...............................................................14
KRUGERWILDTUIN: Kamp tussen die
Groot Vyf, by die Kruger se groot
vyf...........................................................................18
OOS-KAAP: Lê laag in die Oos-Kaap by
een van diè drie bobaasstrande.....................28
JAN TUISBLY SE DINGES: Saal af by Tempel
in die Waterberg, waar jy kan ontspan
terwyl die kinders kerjakker.............................34
ONTWERP ’N BOSWA: Hier is jou tweede kans
om ’n wa te ontwerp én hom te wen! ............42
ONS TOETS: Haak die Camplite
Jurgens se jongste, met jou sedan..............38
SLEEPTOETS: Die Nissan Pathfinder
brul met 'n turbodiesel-V6...............................44
TOERUSTING: Elke kampkok kort 'n bo-
baas kampstoof................................................48
KAMPKOS: Koekies en beskuit wat jou
bakkery sal laat bloos......................................52
SLEEPDOKTER: Vierde, vyfde, of 'n oor
teen die enjin? Kry die regte rat.....................56
SLEEPNUUS: Ken jou storie...........................60
SOSIAAL: Dié Slepers hét gekuier ..............62
MY SLEEPGOED: Die ware slepers..............64
MY STORIE: ’n Wye draai deur Botswana
saam met vriende........................................... 66
INTEKENAANBOD: Teken in en jy wen
dalk die nuwe WegSleep-boswa .................70
MY STAANPLEK: Klein-Kariba is een groot
sukses, meen diè lesers................................71
WEGSLEEP-WINKEL: Laai jou aanlyntrollie
vol WegSleep-weeldes ................................. 73
SLEEPSEL: Ag, kyk die kleintjie!....................98
RUBRIEK: As die kar stil raak, is
dit tyd om te luister, sê Kobus.......................96



