WegSleep #37 | September 2011
WegSleep #37 | September 2011

REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS
PRAAT SAAM: Kom kyk wat lesers en hulle vriende aangevang het
WEBKLETS: Is jy séker die strykyster is af? Lesers deel pakgewoontes
WEGSLEEP DIGITAAL: Reënweer is panne-koekweer – ook op die kampterrein
PLAN B: ’n Boks, ’n vuur, foelie en  ’n plan – wie’t nou ’n oond nodig?
OOS-LONDEN: Raak rustig by dié 5 kampplekke aan die Wildekus
JAN TUISBLY SE DINGES: Forelle, vrede en jou eie troon by Dwarsberg
ONS TOETS: Die Sprite Tourer SP is reg vir teer én meer
TOERUSTING: Hier’s 6 slaapsakke wat sag slaap
CONQUEROR SE PADWA: Die hardebaard gesin kry ’n skoongeskeerde neef
INTEKENAANBOD: Teken in en jy wen dalk ’n kombuistentstel
SLEEPDOKTER: Ken jou wa se waarde
SLEEPNUUS: Bly op die bôl
WEGSLEEP-WINKEL: Laai jou aanlyn-trollie vol WegSleep-weeldes
KALENDER: Pak die wa en waai!
MY SLEEPGOED: Só draai die wiele
MY STORIE: Kempton Park se Botswana- boendoebende
SOSIAAL: WegSlepers is plesierig, en dan maak hulle só
MY STAANPLEK: ’n Klein lappie hemel op aarde op Brits
SLEEPSEL: Oom Arrie se padstalwa
BRITS: Drie goue kampeer¬terreine in platinumkontrei
ONS TOETS:  Die Discoverer Fun – pret vir mense wat nie wil sukkel met kampmaak nie.
RUBRIEK: Los die ryhuise vir die buitelanders, sê Kobus Prinsloo.
KAMPKOS: Groente wat groot leeus in bokke sal verander.

Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.