WegSleep #35 | Julie 2011
WegSleep #35 | Julie 2011

  • REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS
  • PRAAT SAAM: Lesers deel hulle dinge van die afgelope ruk
  • WEBKLETS: Is dit regtig die moeite werd om in ’n boswaentjie te belê?
  • WEGSLEEP DIGITAAL: Watter gogga byt waar in die kampplek?
  • PLAN B: Hou jou agterstewe warm met ’n pasteibakkie vol kole
  • KRUGER-BOSKAMPE: Pak jou waentjie en verken die wilder deel van die Kruger
  • NOORD-KAAP: Kamp by vier kampterreine in die “stil provinsie”
  • JAN TUISBLY SE DINGES: ’n Luukse kamp net buite Pretoria
  • ONS TOETS: Die Echo Namib is vir jou en jou metgesel, en die bos natuurlik.
  • ONS TOETS: Die Loma Africa is half woonwa half boswa maar nie lig in die broek nie.
  • TOERUSTING: Slaap rustig en gemaklik met dié kampbeddens.
  • ONTWERPKOMPETISIE: Bennie se wenplan kry gestalte.
  • KAMPKOS: Warm sopgeregte vir die koue wintermaande.
  • INTEKENAANBOD: Teken in en jy wen dalk ‘n kombuistent.
  • SLEEPDOKTER: Tyd vir ‘n diens.
  • WEGSLEEP-WINKEL: Laai jou aanlyntrollie vol WegSleep-produkte.
  • SLEEPNUUS: Het jy gehoor?
  • SOSIAAL: So maak ‘n kampeerder mos oor ‘n naweek.
  • KALENDER: Laai en laat waai!
  • MY SLEEPGOED: Waarmee laat wiel jy?
  • MY STORIE: ’n Leser en sy familie tem die Baviaanskloof met sy boswa.
  • MY STAANPLEK: Drakensberge toe saam met die familie.
  • SLEEPSEL: Gebore in die VSA!
  • RUBRIEK: Wat’s nou eintlik die ding met ’n boswa, vra Kobus.

 

Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.