WegSleep #30 | Februarie 2011
- REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS
- PRAAT SAAM: Wat het die slepers alles te sê?
- PLAN B: Só bou jy in ’n japtrap ’n kamplig wat vastrap.
- WEBKLETS: Lesers verklap hulle is in die kampplek effens flukser.
- BELA-BELA: Ken jy dié vier oorde in die Bosveld? Gaan loer in!
- DE HOOP-RESERVAAT: Slaan kamp op by De Hoop, een van die beste walviskykplekke ter wêreld
- JAN TUISBLY SE DINGES: Kom soek die Swartland se 22 Watervalle
- ONS TOETS: Die Infanta-kampwa is sonder fieterjasies
- ONTWERP ’N WOONWA: Dis nou jou beurt om te stem vir die wenontwerp!
- TOERUSTING: Met dié GPS’e sal jy nooit weer die pad byster raak nie
- KAMPKOS: Heerlike, vinnige southappies vir die kampterrein
- SLEEPNUUS: Wees die eerste een wat dié dinge weet
- SOSIAAL: Kyk hoe lekker het die Kapenaars gekuier
- INTEKENAANBOD: Teken in; jy wen dalk net ’n nuwe woonwa
- KALENDER: Net omdat die lang vakansie verby is, beteken dit nie jy kan
nie vir ’n naweek wegglip nie - MY SLEEPGOED: Lesers spog met hulle sleepgoed
- MY STORIE: Kyk hoe bou ’n leser sy eie kampwa vir kleingeld
- MY STAANPLEK: By Buffelsbaai kamp jy teenaan die see
- RUBRIEK: ’n Motoris en ’n pad kan goeie pêlle raak, sê Sven.
- SLEEPSEL: Dié Eccles-woonwa is al langer as ’n halfeeu op die pad
Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.



