Die Sleep Dokter
Die Sleepdokter
Vra raad by die Sleepdokter.
Meld aan om 'n vraag aan die Sleepdokter te stuur.
KAN EK N BOS KARAVAAN VAN OMTRENT 1.3 TON SLEEP MET N JEEP WRANGLER SAHARA UNLIMITED(4 DEUR )CRD. 410 NM EN SAL DIE KARAVAAN NIE RONDSWAAI NIE AGTER DIE JEEP NIE
Watter lisensie moet ek hê om te kan sleep? Ek sleep my Sprite Super Sport 1991 met ’n 2006 Hyundai Getz 1.5 CRDi. Ons was al ’n paar keer weg vir ’n naweek en nou het die sleep...
Is daar 'n stabiliseerder beskikbaar vir die trekstang waar net die gansnek onder die voertuig se buffer uitkom?



