Gesels saam op die WegSleep forum.

WegSleep #24 | Julie 2010

Gesels saam op die WegSleep forum.
Alwyn Grove
Nuweling
Aangesluit: 20/07/2010
Inskrywings: 2
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mokopane

Ek verwys na George Haasbroek se brief in Weg Sleep 24 - Hardbody bra papperig.

Ek het dieselfde probleem ondervind en het my voertuig na Pretoria toe geneem vir 'n "chip", nou het die Nissan baie krag.

Kan u George se e-pos adres of kontak besonderhede aan my stuur dan kan ek hom kontak.

Dankie

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 19 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.