Gesels saam op die WegSleep forum.

WegSleep #19 | Februarie 2010

Gesels saam op die WegSleep forum.
Tommie Snyman
Nuweling
Aangesluit: 30/03/2010
Inskrywings: 12
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park

Ek het  ongelukkig maar gelukkig vir iemand anders my Feb 2010 uitgawe op die vliegtuig gelos.  Daar was 'n artikel in oor "Gasstutte mak pakwerk makliker" en hoe om dit te monteer.  Is daar enige persoon wat bereid is om die spesifieke artikel aan te stuur na tommies@mtjs.co.za

Dankie

Tommie Snyman

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 17 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.