Gesels saam op die WegSleep forum.
Staanplek vir September langnaweek
Nuwe forum onderwerpe
Maan, 30/08/2010 - 12:59
#2
Halo Shark
Ek het al so baie van Nkwe gehoor. En baie jare terug was ek al daar. Maar kan nie om die dood onthou waar dit is nie. Vertel ons bietjie asb man
Groete
Riekie
Dins, 31/08/2010 - 10:01
#3
hi Riekie
Dis net buite Pta meer info is op n ander draad terug voer oor kampplekke check daar
Dins, 31/08/2010 - 21:00
#4
Hi Shark, baie dankie vir die voorstel, het ongelukkig, oor ek te haastig is, drie drade gepos oor die naweek. Gert het op 'n ander draad voorgestel om Seekoeigat te skakel, het gelukkig nog plek daar gekry.
Wie's aanlyn
Daar is tans 18 gebruikers en 113 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- chrisbeachbum
- Airbus
- Wildeboer
- Eddie Rabie
- Franss
- Gypsey King
- Big G
- thysvt
- sakkie mynhardt
- RSS
- Kobus Snyman
- Lord Farquart
- Kobus K
- NicoPietersen
- Corné Wagemaker
- Eddie Laing
- Johan K
- chris dupreez







Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD
wat van nkwe?