---
Nuwe forum onderwerpe
Daarshy ek het hom
JJ
Gou bietjie met my kollegas se breins laat werk.
Ons plaaslike Kapenaar reken dis 'n Septulina glauca of in gewone taal Kersies (Afrikaans) Candles (Engels). Die plant is deel van die Misteltoe familie. Hoop nou net die baas is reg vir 'n slag 
Sorry Oom Atoom. Die Riaan is einlik Christel se aangetroude man en nie een van my of handbriek se nasate nie.
Russel
watter waterdigte boks sal dit nou wees?
....die wat?
JJ
Vir 'n slag was die baas reg
. Mooi foto's daardie. Gewoonlik is hulle kleur baie dowwer en nader aan gryspienk.
Nee, maar as julle dit so wil, dan tik ek so!
Nee ek het gesukkel met die oorcopy uit Word na die forum
ek het dit ....
Hy hardloop oor die grens want hy moes koes vir 'n kwaai boer se patrone oor hy geroof het by 'n vulstasie en toe kom beduiwel die seekoei ook nog alles om dit vir hom moeiliker te maak, dis toe dat hy vlerke aan sy voete kry en nie die grond raak nie.
Hoe klink dit?????
Dankie Russell
Die storie Oom Gert, die storie! Lees hom net.
JJ, dankie vir die foto's wat jy geplaas het, dit is sowaar 'n "Misletoe". (Ek het bietjie laat gesien) Die plant waarop dit groei blyk of dit die die Karee Familie is (Rhus). Ek het die parasiet plant ook in Windhoek gesien maar die blomme is rooier as die van jou foto. Die saad van die plant is baaie taai en word maklik deur voëls versprei.
Hulle is apart, net 'n pad tussen jou en hulle so jy kan alles hoor en sien - die lawaai, musiek uit die karre uit....
Stem Zeldie,
Net jammer daar gaan nie iemand van die Kaap wees nie, maar dan kan ons mos self so iets reël
Weet nie mooi met watter Willem jy gepraat het nie?
Is dit nou hier by ons 'n Blou Bul stoel?
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Koos se ander pel
- Maans Kotze
- Francois Schutte
- campergirl










Ek sleep 'n 1998 Gypsey Rapier met 'n 2006 Dodge Caliber 2.0 CRD SXT
EK hoop hy kan HARDLOOP
WillemJVR