Gesels saam op die WegSleep forum.

Verblyf te Ryenenke Park in Bloemfontei

Gesels saam op die WegSleep forum.
outjie
Groentjie
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 27
Gebruiker van lyn af.

Graag wil ek verneem of daar mense is wat kan terug voer gee aangaande die verblyf in Ryeneke Park in Bloemfontein. Ons gesin oorweeg om Junie daar te oornag oppad na die Krugerwildtuin. Ons sal van die Chalets gebruik maak.

Dankie by voorbaat vir die terugvoer

Outjie

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5715
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

GrootKoos
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 225
Gebruiker van lyn af.

Dis 'n oornagplek. Niks meer en niks minder nie.

Ons het al twee of drie keer daar oornag (in ons woonwa natuurlik) en die ablusies en alles was skoon en netjies.

Benzan
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1177
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreleta Park Pretoria
Ek sleep 'n Niks. Kamp met Daktent met 'n 1996 Colt Rodeo 3L 4x4

Het al daar oornag. Soos GrootKoos sê. Dis 'n veilige skoon oornagplek.

Benzan stuur groete van tent tot tent

 

outjie
Groentjie
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 27
Gebruiker van lyn af.

Goeie dag

Baie dankie vir die terugvoer aangaande die Ryeneke Park opsie. Dit word waardeer

 

Outjie

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 19 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.