Gesels saam op die WegSleep forum.

Kleinzee Weskus

Gesels saam op die WegSleep forum.
Stan
Groentjie
Aangesluit: 08/05/2011
Inskrywings: 27
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg

Hi Almal

Enige persoon wat ons kan meedeel hoe dit is by Kleinzee karavaanpark.

Baie dankie

Stan

Lord Farquart
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 04/01/2012
Inskrywings: 141
Gebruiker van lyn af.
Plek: Midstream

 Stan. Praat jy van die myndorp daar bo aan die Weskus?

 Groete

Martin

Stan
Groentjie
Aangesluit: 08/05/2011
Inskrywings: 27
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg

Hallo Lord

Dis reg so aan die Weskus

Lord Farquart
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 04/01/2012
Inskrywings: 141
Gebruiker van lyn af.
Plek: Midstream

 Stan

Ongelukkig kan ek jou nie help nie. Ek was eenkeer deur die dorp toe ons by Die Houthoop, net suid van Kleinzee gebly het. Hulle self het ook karavaan staanplek, alhoewel ons in n houthuisie gebly het. Die dorp self is nie veel meer as n ou myndorp nie. Ek was nie self in die Spar daar nie, maar is vertel dat daar glo ne so 10% van die oorspronklikke vloeroppervlak gebruik word. Die dorp behoort aan De Beers en hulle myn nie meer eintlik daar nie, maar hou die regte op die grond. So, selfs om in die dorp te ko, moet jy deur sekuriteitshekke gaan. Miskien kan jy by 4x4community aanklop en hoor of een van die overlanders onlangs daar verby was.

 Groete

Martin

Hennie Nel
Nuweling
Aangesluit: 29/01/2012
Inskrywings: 1
Gebruiker van lyn af.
Plek: Valhalla

Hi Stan,

Ek was eerste week in Januarie daar. Ek het amper bang ge word, want glo dit as jy wil ons het net een persoon in die hele dorp gesien. Ons het ook maar by Houthoop oorgeslaap, regte gasteplaas. Aandete is van die beste wat ek al teegekom het.

Groete

Hennie

Lord Farquart
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 04/01/2012
Inskrywings: 141
Gebruiker van lyn af.
Plek: Midstream

Hennie Nel wrote:

Hi Stan,

Ek was eerste week in Januarie daar. Ek het amper bang ge word, want glo dit as jy wil ons het net een persoon in die hele dorp gesien. Ons het ook maar by Houthoop oorgeslaap, regte gasteplaas. Aandete is van die beste wat ek al teegekom het.

Groete

Hennie

 

Het sy mosselsop voorgesit?

 Groete

Martin

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 15 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.