Gesels saam op die WegSleep forum.

Hlalanathi

Gesels saam op die WegSleep forum.
Manny Correia
Groentjie
Aangesluit: 21/12/2009
Inskrywings: 19
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brakpan
Ek sleep 'n Sprite Swing met 'n VW Amarok

Hi Almal,

Ons is oppad na Hlananathi in die Drakensberg vir so paar dae in Maart. Ek is opsoek na enige iemand wat onlangs daar was en wat vir ons so bietjie terugvoer kan gee en dalk n foto of twee. Ons kamp met die kleinspan, sal hulle baie he om te doen? Laaste vraag, is die pad darem in n redelike toestand?

Groete

Manny Correia

wit plakker
Super sleper
Aangesluit: 04/01/2010
Inskrywings: 427
Gebruiker van lyn af.
Plek: pretoria
Ek sleep 'n gypsey 4 met 'n isuzu 300tdi Lx 4x4

manny. ek het in desember gaan kyk hoe dit lyk.    indien jy op die rand voor staan gaan jy 'n wonderlikke uitsig he.     redelik doengoed (die gewone).     kry vir jou binnebanded en gaan vaar op die rivier.    lyk skoon ek opgepas.    badkamers was skoon en netjies.

groete

edward

vaslett
Nuweling
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 11
Gebruiker van lyn af.
Plek: Piet Retief
Ek sleep 'n Sprite Tourer SP met 'n Triton 3.2 DiD 4x4

Ek was nie baie impressed met die plek nie, ons het nie een van die min sites met n view gehad nie, jy moet ry om iets te gaan doen, nee wat ry eerder verder na Royal National Park, of nog beter gaan Central berg toe na Injasuthi

Vince Aslett

Triton 3.2 DiD met Sprite Tourer SP

Flip de Wet
Ou hand
Aangesluit: 03/06/2010
Inskrywings: 196
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brits

Ons was ook nie juis beindruk nie.   ATKV Drakensville is 'n beter roep, veral vir kinders.

Flip

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 14 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.