Gesels saam op die WegSleep forum.

Hartbeeshoek raad nodig

Gesels saam op die WegSleep forum.
voete
Groentjie
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 45
Gebruiker van lyn af.
Plek: Krugersdorp

Goeie dag almal.

Ek wil graag hoor hoe dit deesdae daar is.Ons wil dalk daar gaan kamp maar ek weet nie hoe dit nou daar is nie.Het negatiewe en posetiewe goed gehoor .

Wat se julle?

Groete

Andre

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5715
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

voete, gee so bietjie meer inligting asb? Waar by Hartbeeshoek?

http://www.wegsleep.co.za/se-jou-se/forum/terugvoer_oor_kampplekke/noordwes/hartbeeshoek

Tik Hartbeeshoek bo in die soekblokkie in. Daar is verskeie drade hieroor. Bg is ene.

Hoop dit help.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

voete
Groentjie
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 45
Gebruiker van lyn af.
Plek: Krugersdorp

H Almal

Net om bietjie meer spesifiek te wees.Ek praat van Hartbeeshoek Natuurresevaat.Dis oorkant Dube as ek reg verstaan.

Andre

Toppie
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 463
Gebruiker van lyn af.

Voete,

Dis 'n lekker plek -stil, skoon en baie vriendelike eienaars

DAVID KAMP
Ou hand
Aangesluit: 03/04/2011
Inskrywings: 201
Gebruiker van lyn af.
Plek: BOKSBURG

 Voete

 

Mmm Bly weg... Hulle doen skoolkampe, krag ook meestal 'n probleem.

Braam, die eienaar nie te vriendelik. Bespreek liewer by Dube

Groete

 

 Die lewe is lekker...

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 12 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.