Gesels saam op die WegSleep forum.
Oysterbay/ Oesterbaai
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Vry, 11/12/2009 - 15:15
Haai almal,
Ek vertrek volgende week Oesterbaai/Oysterbay nou nie seker watter een dit is nie naby Humansdorp. Ek was nog nioot daar en soek bietjie terugvoer en inligting oor die plek, wat daar is om te doen en voorstelle.
Ek sal graag wil verneem van iemand wat daar al was
Dankie
Fire 911
Wie's aanlyn
Daar is tans 0 gebruikers en 25 gaste aanlyn.


