Gonubie-vakansieoord | 'n Vrek lekker plek

Besoeker

Gonubie-vakansieoord | 'n Vrek lekker plek
As jy op Gonubie se hoofstrand staan by die mond van die Gonubierivier en kyk land se kant toe, is daar ’n stuk bos voor jou. As jy mooi kyk, sien jy hier en daar die punt van ’n tent uitsteek. Dis die Gonubie-vakansieoord net buite Oos-Londen, lekker beskut teen die wind tussen die inheemse bosse.

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 24 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.