Gesels saam op die WegSleep forum.
Dwesa-natuurreservaat
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Don, 03/12/2009 - 07:25
Dwesa-natuurreservaat
“Aah, die hek!” roep ons dankbaar toe ons ná ses uur se gestamp op ’n sinkplaatpad, besaai met slaggate, uiteindelik Dwesa-natuurreservaat se ingang sien.
Wie's aanlyn
Daar is tans 0 gebruikers en 25 gaste aanlyn.



Nou hoekom het jy hier gestop...jy het sopas die paradys ontdek. En die pad is so sleg omdat ons daarvan hou as daar min besoekers is. Dwesa is vir groot manne wat wil rus...
'n Foto word gemaak en nie geneem nie.
J.J.</<