Berg-Kwagga Nationale Park - Cradock

Garth
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 278
Gebruiker van lyn af.
Plek: Dunnottar
Ek sleep 'n Sprite Select met 'n KIA Sportage 2,0l

Ek het nou die dag toe ons op Addo Olifant park gaan kuier het die kamp beskikbaarheid gevra en die telefoon nommer gekry van die Berg-Kwagga Nationale Park - Cradock om 'n bespreking te maak. Op die systeem was daar 10 staan plekke beskikbaar. Ek bel toe en word deur gesit na 'n "iemand" wat my meedeel dat daar GEEN karavaan plek beskikbaar was vir die spesifieke tydperk, en ek moet maar daagliks bel om te sien of daar 'n kanselaasie is.

Ek vind toe later uit die skepsel is 'n AGENT vir Berg-Kwagga

Ek gaan toe in op die web van SANPARKS sien dat hulle plek het en bel toe vir Kaapstad en bespreek die kamplek daar en dan. Ek het ok die "koos" se storie aan Kaapstad se kantoore geraporteer. Ek kan my net indink wat die (*&%(&^$ met my kreditkaart nommer sou gedoen het as ek dit wel vir hom gegee het soos ek altyd met Sanparks doen as ek betaal!

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 27 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.