Mountain Sanctuary Park | Vir die buiteluggesin

Besoeker

Mountain Sanctuary Park | Vir die buiteluggesin
Hierdie reservaat is reeds gewild onder stappers wat die bykans 1 000 hektaar net vir hulleself het.

Jonathan
Nuweling
Aangesluit: 07/01/2010
Inskrywings: 1
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Heerlike kampplek maar die bobbejane pla bietjie. Behalwe vir die ongenooide gaste kry die kampplek 100%

Lord Farquart
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 04/01/2012
Inskrywings: 141
Gebruiker van lyn af.
Plek: Midstream

 Een van my en die familie se favourite oorde. Die kinders is mal oor die idee dat jy vir jou n rockpool in die oggend gaan kies en dan daar uitspan. Die feit dat geen musiek of geraas toegelaat word id ook n welkome pluspunt. Is daar nou al krag by die staanplekke?

 Groete

Martin

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 27 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.