Gesels saam op die WegSleep forum.
UPINGTON, KALAHARI GUESTHOUSE & CAMPING
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Sat, 10/10/2009 - 14:49
#2
Ian,
Dis mos nou 'n grênd stukkie masjien. Geniet hom en voorspoedige km's. Dis ook maar my hart se punt
Son, 11/10/2009 - 18:22
#3
Dankie vir die inligting Len. Ek dink jy sal met my saamstem dat Paul en Riana aangename gashere is.
Maan, 12/10/2009 - 12:29
#4
Hulle Biltong en Wors is van die beste!!!
Groete
Maan, 19/10/2009 - 16:12
#5
Dis darem maar 'n mooi kar daai van jou!!
Maan, 19/10/2009 - 17:49
#6
Dankie Philip
Ek dink ook so...en, al die luukshede wat standaard is....en, daardie wringkrag van 403Nm is 'n droom !
Hier is nog 'n foto om hom mooier te kan sien (soos Wolf vir Rooikappie gesê het
Maan, 19/10/2009 - 17:54
#7
Hiers hy nou
LL
Maan, 19/10/2009 - 17:56
#8
Hemel tog !
Weer probeer
LL
Maan, 23/11/2009 - 11:53
#9
Hallo Len,
Waar's die laaste foto geneem?
Maan, 23/11/2009 - 12:48
#10
Dries
Die foto is by Gariepdam geneem tydens die WegSleep saamtrek daar. Ons is toe vandaar Kgalagadi toe.
Len
Wie's aanlyn
Daar is tans 0 gebruikers en 17 gaste aanlyn.






.jpg)


Ek sleep 'n 2005 Jurgens Exclusive met 'n 2006 Nissan Pathfinder 250dCi handrat
Hier is nog 'n foto