Riemvasmaak

Pietbak
Nuweling
Aangesluit: 03/06/2010
Inskrywings: 2
Gebruiker van lyn af.
Plek: Postmasburg

 Baie primitiewe Kamp geriewe, Buitelig stort met net koue water.( Gelukkig word dit baie warm). Toilet geriewe is verwaarloos. Krag is nie beskikbaar in die kamp area nie, maar ons sien die ander kampers wat seker die plek beter ken kamp in die dag besoekers se area naby die krag en ablusie blok. Die roete is regtig nie meer geskik vir gewone voertuie nie en ek beveel 'n viertrek voertuig aan. Die personeel is baie vriendelik. Rondloper kinders in die kampplek is ook opgemerk. Pragtige natuurskoon wat moet beleef word. Die stilte haal jou in hier.

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 19 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.