McDougallsbaai | Die ware Weskus

Besoeker

McDougallsbaai | Die ware Weskus
By die afdraai na die McDougallsbaai-karavaanpark aan jou regterkant, net suid van Port Nolloth, is dit so al asof jou bakkie ’n tweede asem kry wanneer dit seelug ruik. Na nog twee kilometer draai jy regs, volg net die bordjies en nog ’n kilometer tot by die kamphek waar jy die enjin kan afskakel.

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 14 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.