Koiingnaas | Nie 'n siel nie

Besoeker

Koiingnaas | Nie 'n siel nie
Sit voet in die hoek in ’n suidelike rigting vanaf Port Nolloth en jy kry eers Grootmis en kort daarna Kleinsee waar jy voor ’n hek te staan kom. ’n Mens moet eintlik drie dae voor die tyd ’n permit by die toerismekantoor op Kleinsee aanvra.

Maans Kotze
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 04/10/2010
Inskrywings: 112
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mosselbaai
Ek sleep 'n Kamptoerusting met 'n Isuzu KB300 D/C 4x4

Het op 27 Sept 2010 hier gekamp. Godsverlate vlakte maar tog heerlik. DeBeers is besig om die kampplek te privatiseer. Van die private lede was juis besig om die geboue uit te verf, so daar sal na privatisering 'n verbetering wees, alles was daar water, krag, warmwater, toeiletpapier, wasbakproppe ens.

Geen probleme met permitte, Sandy Blake van die Inligtingkantoor Kleinzee het alles voor die tyd gereel, kosteloos vir die permitte, staanplek R130 vir 2 per nag.

Gaan kamp maar daar as die wind nie waai nie.

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 16 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.