Kamieskroon Hotel en Karavaanpark
Nuwe forum onderwerpe
Kamieskroon Hotel en Karavaanpark
GPS: Kampplek S 30.2028 E 17.93266
GPS: Afdraai S 30.2046 E 17.9309
027 672 1614
Faks nommer 027 672-1675
kamieshotel@kingsley.co.za
Ons het 2 Okt daar gaan kyk en sommer ontbyt ge-eet in die outydse winkeltjie.
Die ablusies was mooi skoon en die kampplek maar redelik rof met net grond en min koelte.
R120 per dag vir 2 persone
hi daar hoe maak jy die fotos oop
Hi Johan,
Ek het ook jou PM gekry
Tyro,
Johan Marais (http://wegsleep.co.za.dedi75.
If you don't want to receive such e-mails, you can change your settings athttp://wegsleep.co.za.dedi75.
Boodskap:
<p>hoe maak ons die fotos oop </p>
Ek kan nie help nie. As ek jou boodskap probeer oopmaak, kry ek die volgende:
"Jy is nie toegelaat om die blad te sien nie." Ek mag nie my eie fotos sien nie en kan hulle ook nie meer sien nie.
Ek is bevrees dat die forum nou so opgedonner is dat niemand meer enige inligting kan kry of stuur nie.
Laat my weet wat dit is wat jy wil sien, dan kan ek dit dalk direk aan jou stuur.
Groete
c




n Paar fotos: