Gesels saam op die WegSleep forum.
Hondeklipbaai | Geen vaste spyskaart
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Dins, 01/12/2009 - 06:44
Hondeklipbaai | Geen vaste spyskaart
Vat jy die Garies-pad vanaf Koingnaas, is jy 20 km later op Hondeklipbaai. Dié plek het sy naam te danke aan ’n klip regs van die polisiekantoor wat nes ’n hond se kop lyk.
Wie's aanlyn
Daar is tans 0 gebruikers en 17 gaste aanlyn.



Ek sleep 'n Sprite Swing met 'n Toyota Fortuner 3.0 D.4D
Manne en maninne,
Julle kan gerus by Skulpieskraal op Honneklipbaai 'n draai maak ... vriendelike diens ... en kos uit die boonste rakke ... om nie eers te praat van die silwerskoon (maar basiese) ablusie-geriewe nie ... regtig aan te bevole!!!!!!
Smile in the faces of your enemies, it just KILLS them!!!