Ndumu Wildtuin KZN

Joos Pretorius
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 199
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bronkhorstpruit
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Ford 3TDCi

Hoe lyk die pad  na Ndumu Wildtuin? Ek het bdie Park in 1953 laas besoek (Skande!) maar ek moet dit weer so gou as moontlik doen. Is dit moontlik om met n woonwa en 4x2 daar uit te kom?

Joos Pretorius

doedsie
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 71
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kaapstad

Hallo Joos,

Jy was regtig in 1953 laas in Ndumu? Ha ha ha....!

Was jy toe al Ndumu toe? Jammer ek sien nou eers jou vraag! As jy jammer is vir jou wa moet jy miskien 2 keer dink of met tent/boswa gaan. Die 4X2 is nie die probleem nie, maar die pad is gedeeltelik maar baie rof vir 'n gewone karavaan. Al die kampeerders, insluitende ons, het met tente en/of boswa gekamp. Die paaie in die reservaat self was nie sleg nie.

Wie's aanlyn

Daar is tans 15 gebruikers en 113 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Gypsey King
  • Airbus
  • Big G
  • sakkie mynhardt
  • RSS
  • Kobus Snyman
  • thysvt
  • Lord Farquart
  • Kobus K
  • NicoPietersen
  • Corné Wagemaker
  • Eddie Laing
  • Johan K
  • chris dupreez
  • BenA

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.