Gesels saam op die WegSleep forum.
Ilanga
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Son, 21/03/2010 - 11:47
Die oord is reg op die strand by Banana Beach. Ek het die karavaan daar gaan trek vir my ma vir vakansie. Baie skoon en netjiese oord. Ablusies word netjies gehou.Probleem-makers word onmiddelik uitgesit. Ek sal die oord regtig aanbeveel. Vir die eienaars en personeel wil ek regtig bedank vir die puik en vriendelike diens.
Groete Rozilla.jpg)
.jpg)
Wie's aanlyn
Daar is tans 0 gebruikers en 19 gaste aanlyn.



Dankie, beplan juis 'n vakansie in daardie rigting.
Life was not meant to be easy!
Dankie, beplan juis 'n vakansie in daardie rigting.
Life was not meant to be easy!
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0
Dit lyk goed.
Kan enigiemand meer onlangse inligting deel?
Dankie,
Jacques
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n Pajero 3.2 SWB AT
Was enige iemand onlangs by Iilanga karavaanpark
PJBOTHA
Ek sleep 'n Jurgens Penta met 'n Mazda BT-50 3.0 CRDI Double Cab SLE
Hi Pieter
Ons was daar gedurende die Desember 2011. Dit is 'n baie lekker woonwa park wat naby die swemstrand is. Daar is ook 'n getyswembad asook 'n klein swembad in die park wat met 'n heining toe is. Die badkamers is netjies, alhoewel ons 'n bietjie gesukkel het met water met tye. Die drukking was nie aldag wat dit moes wees nie, daarby moet ek ook se dat dit nie die park se skuld is nie, meer die minisipaliteit. Partye staan plekke het gras en die sonderrt grasd het weer lekker skadu. Ek sal net aan raai om eerder so hoog as moontlik te staan, want as dit kwaai reen kan die onderste staanplekke lekker oorstroom. Ons het op staanplek 81 gestaan wat 'n bietjie van 'n boom het.
Ek sal weer soontoe gaan. Die prys is ook redelik. Ek dink die nuwe pryse in seisoen is nou R310 vir twee persone met R85 vir elke addidionel persoon
Die kafee op die terrien het die basies soos koeldrank, roomys braai benodigehede. Daar is ook pooltafels in die kafee
Gedurende nie nag was daar 'n wag wat die kamp patroleer. Ek sal nou nie kan se of dit ook so is in laag seisoen nie
Ek hoop dit help
Jurie