Hibberdene Karavaan Park

Apie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2888
Gebruiker van lyn af.
Plek: Melmoth

Gister terug na n heerlike 16 dae op Hibberdene. Daar is ongeveer 40 groot skadu , gras staanplekke .

Die ablusies is oud maar netjies en skoon. Die karavaanpark beskik oor 24 uur sekuriteit, swembad , mini golf , speel park en tv kamer .

Die oord bied speletjies aan om oud en jonk te trakteer. En sal ek weer daar gaan kamp "JA BESLIS"

Ek sleep 2001 Sprite Swing met n 2008 Ford 4l S/Cab

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Ek kan net saam met apie stem. Hierdie is n pragtige kamp voel of mens in iemand se tuin kamp et baie spasie en baie om te doen vir die kinders. Gaan defnitief weer terug.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Was weereens des daar vir 17 dae en kan net se wat n lekker park. Reeds bespreek vir komende des vakansie. Park was soos gewoonlik pragtig in stand gehou en netjies skoon. Daar is baie om te doen in die omgewing en pragtige swem strande om die oord.

Dankie aan almal wat daar was dit was onvergeetlik gewees.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 18 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.