ATKV-Drakensville | Kyk wyd

Besoeker

ATKV-Drakensville | Kyk wyd
Die oord is sowat 10 km van Hlalanathi af en is verlede jaar deur die ATKV gekoop. Die kampeerplek herinner ’n mens aan ’n plattelandse dorpie – daar is heelwat geboue, almal in netjiese rye met pynlik netjiese grasperke tussenin. Hier sien beslis iemand om na die mooi tuine.

Herman Visser
Nuweling
Aangesluit: 25/06/2011
Inskrywings: 13
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort

Ons wil graag weet hoe Drakensville-oord gedurende Desember vakansie is? Is dit lawaaierig? Hoe is die ablusieblokke? 

Herman

Herman Visser
Nuweling
Aangesluit: 25/06/2011
Inskrywings: 13
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort

Ons was toe by Drakensville Desember 2011 en wat 'n wonderlike ervaring, die rustigste en netjiese geriewe en woonwapark......behalwe vir al die reen wind en swaarweer was dit nog een van ons lekkerste vakansies...baie dankie ATKV Drakensville.... en die kragstasie was 'n wonderlike belewenis 'n moet vir elkeen wat daar in die omgewing is...

 

Herman

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1024
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

 @ Herman,

 

 

Vertel asb. meer oor die kragstasie besoek

Herman Visser
Nuweling
Aangesluit: 25/06/2011
Inskrywings: 13
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort

Die hele kragstasie is ondergronds , waar die trubines  gedraai word deur water, hul vat jou op 'n toer, so jy moet bespreek by die kantoor van kragstasie, of ATKV Drakensville kan ook vir jou inligting gee, sou jy belangstel om te besoek...... 

Herman

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4707
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Ons was by die een by Gariep en ook deur die damwal self, pragtig en 'n belewenes.

Eric Buitendag
Groentjie
Aangesluit: 19/01/2010
Inskrywings: 40
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Sprite Super Sport '93 met 'n Mahindra Bolero 2.5TD DC

Hello Almal,

Ons wil graag hierdie Desember ATKV Drakensville toe gaan maar hulle is reeds vol bespreek. Hulle het ons wel op ñ waglys gesit indien daar iemand is wat sou kanseleer.

 

Groete,

Eric

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5715
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Eric, as jy nie daar regkom nie probeer Mahai. Dan is jy klaar binne-in die park. Jy kamp @ 'n baie laer tarief en jy hoef nie elke keer as jy wil gaan berge stap 'n toegangsfooi van R35/kop te betaal nie. 

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 20 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.