Gesels saam op die WegSleep forum.
Tshipese
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Don, 08/07/2010 - 15:17
#2
Pieter,
ek en SWAMBO (she who always must be obeyed) gaan van die 6- 7 tot 22-7. Die warmste plek in die winter. 50 jaar of meer aan en af. Vermaak vir kinders is net skool vakansies jy gaan dit net mis. Nou sal jy die oumense moet vermaak.
Vry, 09/07/2010 - 07:50
#3
More Piet
Ons het nie meer klein kindertjies nie so dit is nou heerlik om net 'n bietjie te gaan rustig wees.
Ons is drie karavane wat opgaan en kan nie meer wag nie. Ons tel nou al die slapies wat oor is voor ons ry en net 8 slapies is oor.
Hierdie is ons 2 jaar wat ons gaan. Van die kinders uit die skool is bespreek ons maar altyd buite seisoen.
Wie's aanlyn
Daar is tans 0 gebruikers en 18 gaste aanlyn.




Ek sleep 'n Classique met 'n Izuzu
[quote=Pieter Elise]More aan al Forumiete
Is daar iemand wat by Tshipese gaan kamp tussn 17 Julie en 15 Augustus.
Kamp Groete Pieter