Laer-Sabie | Vyf uit vyf!

Besoeker

Laer-Sabie | Vyf uit vyf!
Dit gebeur nie sommer dat ’n mens op die tweede dag van jou Wildtuin-vakansie al vyf van die Groot Vyf te siene kry nie, maar by Laer-Sabie wemel dit van die wild.

Neels.Maritz
Nuweling
Aangesluit: 20/05/2010
Inskrywings: 8
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hexrivier (Worcester)

Ek stem saam oor Onder Sabie.Ons het al daar ingekom en op dieselfde dag die groot 5 vanaf Krokedilbrug tot daar gekry.Die bestuur en personeel van die kamp kry by my ook 5 uit 5 want hulle gaan uit hulle pad om jou te help.Ek was juis nou vir 17 dae daar en gaan volgende jaar die tyd weer,want dit is my boswereld by Onder Sabie.

Wie's aanlyn

Daar is tans 0 gebruikers en 24 gaste aanlyn.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.