Gesels saam op die WegSleep forum.
Ini Bos Woonwapark | Iets roer in die ruigtes
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Woens, 02/12/2009 - 21:36
Ini Bos Woonwapark | Iets roer in die ruigtes
Innibos, ’n splinternuwe kampeerplek noord van die Loskopdam, is vir natuurliefhebbers, pensioentrekkers (wat van hulle stoute kleinkinders wil wegkom) en avonturiers.
Wie's aanlyn
Daar is tans 7 gebruikers en 130 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- Gypsey King
- Johan Coetsee
- Airbus
- Eddie Rabie
- thysvt
- sakkie mynhardt
- chris dupreez



met 'n 1996 Colt Rodeo 3L 4x4
Baie lekker om hier te kamp. Die ablusies is skoon en die eienaar besoek die kamp gereeld vir 'n geselsie.
Persoonlik sal ek weer teruggaan soontoe maar nie te na aan die grootpad kamp nie. Op 'n Vrydagaand is die pad redelik raserig. Die staanplekke verder weg sal nie dieselfde probleem in die gesig staar nie. Die staanplekke is ruim en 'n groot wa sal maklik pas.
Daar is ook 'n klein swembadjie en staproetes.
Benzan stuur groete van tent tot tent