Gesels saam op die WegSleep forum.
Forever Resorts | Waterfall Safari Lodge
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Woens, 02/12/2009 - 22:10
Forever Resorts | Waterfall Safari Lodge
As springmatte en grappe langs die viswaters jou eerder benoud as opgewonde stem, is hierdie die ideale plekkie om vir ’n naweek in die Kranspoortberge te gaan wegkruip. En sou die stilte jou Sondagoggend begin inhaal, is die dam en al sy bedrywighede darem net 2 km weg.
Dins, 08/11/2011 - 07:55
#2
Ek het ook gaan kyk na hulle web-blad na aanleiding van die artikel oor Loskopdam in WegSleep No 10 (Nov-Des 2008). In die kort stukkie in die artikel (deur Prof Neels) word gemeld dat Waterfall Safari Lodge oor 8 staanplekke beskik. Maar op hulle huidige webblad word geen melding gemaak van kampeerplekke nie.
Wie's aanlyn
Daar is tans 7 gebruikers en 124 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- Gypsey King
- Johan Coetsee
- Airbus
- Eddie Rabie
- thysvt
- sakkie mynhardt
- chris dupreez




Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0
Lykmy mens kan nie kamp hierso nie?
Groete,
Jacques