De Voetpadkloof | Flink en vriendelik
Nuwe forum onderwerpe
De Voetpadkloof | Flink en vriendelik
Jou oë rek sommer al klaar die oomblik wanneer jy by De Voetpadkloof se hek inry, want langs die pad sien jy troppe elande, blouwildebeeste, blesbokke en rooibokke.
Jou oë rek sommer al klaar die oomblik wanneer jy by De Voetpadkloof se hek inry, want langs die pad sien jy troppe elande, blouwildebeeste, blesbokke en rooibokke.
as jou ogies rek as jy dit sien wel besoek maar gerus moepels game farm so 15 km vanak de voetpad kloof hulle loop tussen jou jy kan tot aan die blesbok vat dan praat ek nie eens van die swart wit pense nie..gaan kuier gerus daar dis daar waar jy jouself kan hoor asemhaal die kalmte van self
Hi Marieth
Enige meer inligting oor Moepels?
Kamp plek, krag ens.
Ek vra mooi...
LOL
hi daar
skakel gerus vir Debbie by 072 274 00694
ja daar is kamp geriewe
groete Marieth
DeeWee, laat my ook weet, miskien kan ons saam daar gaan uitspan?
Jy moet bietjie foto's plaas van "VentertjieB' en al die ander asb?
Beste oord in Mpumalanga!!! Uitstaande waarde vir geld!
Daais nou 'n lekker plek, was Nov daar en sal weer gaan! Enige tyd!
Daais nou 'n lekker plek, was Nov daar en sal weer gaan! Enige tyd!
Beer - praat jy nou van Moepels of De Voetpadkloof?
Ons dink daaraan om so September vir 'n maand by De Voetpatkloof te staan, maar dalk is Moepels beter???
Hierdie draad is ooglopend deur Devoetpadkloof self geplaas om hulle oord te bemark, en nou het hy mooi met 'n draai omgeloop dat almal weet van Moepels wat dalk 'n lekkerder plek kan wees?
Toykie,
Die draad kom oorspronklik van 'n besoeker wat gaan kyk het na oorde op die Wegsleep webblad, en dit het toe die draad laat ontstaan. Die ou wat van Moepels gepraat het, is Arie, 'n pensieonaris wat tans voltyds toer met sy woonwa en tans in Pretoria by Joos Becker staan (ek dink hy's nog daar).
So ek glo nie dit was De Voetpadkloof "bemarking" nie.
Ek was onlangs daar met 'n groep Senior Burgers en toe het ons in die "log cabins" gebly (50% afslag midweek vir pensioenarisse!). Dit was regtig pragtig en die woonwapark het ook vir my heel lekker gelyk om in oor te staan.
Groete - Nico
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- wegsleepadmin
- Villa Wahnsinn
- Flip de Wet







.jpg)

HALLO DAAR ALMAL.
JA EK HET AL BAIE GEHOOR VAN DE VOETPAD KLOOF EN ALMAL PRAAT MET LOF VAN DIE PLEK,WEL EK WAS NOG NOOIT DAAR NIE,EN HET BESLUIT OM VANDAG SOMMER 'N BESPREKING TE DOEN MAAR AS GEVOLG DAARVAN DAT EK 'N EEKHORING TROETELDIER HET IN 'N NETJIESE HOK EN SY NIE ONDER ;lys van geveerde vriende val nie mag ons nie daar toegelaat word nie,so mense julle mag julle vriende wat geveerd is maar saamneen.
ek voel net dis onregverdig teenoor my want bly in haar hokkie sy is baie skoner as 'n voeltjie, so ek is weggewys daaroor.
ongelukkig kan sy nie by iemand bly nie want sy is baie geheg aan ons sal haar doodtreur vir 2 dae....
as daar 'n vakansie oord is waarvan iemand weet laat weet my groot asseblief daar waar ek haar kan saamneen,ek sal dit waardeer.
en van vriendelikheid oor telefoon sal ek nou nie kommentaar lewer nie,al wat ek kan se is dat ek voorheen al beterder oor telefoon gehelp is..
lekker dag verder mense
my email is mariethgrobler@vodamail.co.za